KAY-LEE BOTHA

Hoerskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Is n unieke styl en ek het geweet niemand sal so iets kies nie! Die rok het toevallig by die skool se tema gepas"enchanted forest" Die blaartjies en blomme, was met die hand vas gewerk!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

20 September 2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was, die feit dat die blomme my aan my ouma laat dink het. Die is n unieke rok!!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok, is die agterkant!! En die arms was net van kant!!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media