Kay-Dean Swigelaar
Hoërskool Ben Vorster



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ontwerp deur die bekende Amanda Goosen van Polokwane.
Die ontwerp en kleur was deur myself gekies en weerspieel my persoonlikheid.
Die tema was Let your light shine.