Katinka Delport
Hoerskool Jeugland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nie die gewone glitter-sparkles gehad het nie. Ek wou my persoonlikheid laat praat en uniek lyk met blomme en blomme en nog blomme. Spaanse styl met bypassende juwele en "dans-skoene". As ek my sin kon kry het ek met kastanjette oor die rooi tapyt gedans.......ha-ha
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Rooi rose en n Spaanse styl. Ek wou nie kaal borste en lang slit tot by die heup he nie. Ek wou steeds n kind van God wees op my mooiste dag.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur en die rose. My rok was nie ten duurste nie en ek het dit my eie gemaak. Ek het alles omtrent my rok gelief. Ook dat niemand anders naastenby so rok keuse gemaak het nie.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05