Kathleen Fourie

Hoër Volkskool Heidelberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek dink van kleins af droom elke dogter daarvan om haar matriekafskeidrok te kry. Ek het 'n foto van die skepping gesien, en sonder twyfel geweet dat dit my rok moes wees.

Ek dink die sjampanje kleur het my vel die beste gekomplimenteer, en dat die fyn detail van die rok, die mens wat ek is uitbeeld.

Ontwerp deur: Bridal Image Studio

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media