Katherine De Wet

Hoërskool Sentraal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is 'n tradisionele Indiese lehenga choli. Dit bestaan uit 'n wye romp, 'n bloes en 'n gedrapeerde sjaal. Dit is ligte groen en goud.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Sentraal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het Indië 'n paar jaar gelede saam met my ma besoek. Ek is hou van die "drama" van tradisionele Indiese drag. Aangesien ek 'n aantal Indiese slawe as stam moeders het, het ek gereken dit is gepas om 'n tradisionele lehenga choli te dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die wye romp.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media