Karmen Pelser

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vir enige klein dogtertjie is die dag ‘n groot gebeurtenis en ek droom al letterlik jare oor die spesiale dag… Dit was vir my baie belangrik dat die keuse van rok my persoonlikheid komplimenteer. Ek het besluit op ‘n neutrale kleur en wou graag ‘n rok met sagte, vloeiende lyne dra…..my rok het my wildste verwagting oortref en was meer as wat ek ooit oor kon droom… en my persoonlikheid kon nie beter weergegee word nie

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media