Karmen de Klerk
Saintsburg Edu Village
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het Letitia van Wedding Bells Couture gaan sien en my storie agter die rok vertel. Sy en haar span het koppe bymekaar gesit en my hart verower met my pragtige rok wat ek noem Lentelied uit Jerusamen.
Die kleur keuse van my rok is geienspireer van die 2000 jaar oue Olyfbome vanuit die tuin van Getsemane.
Die guitige rooi poppies en vrolike veldblomversameling met dartelende pienk skoenlappets is so eie aan die lentetyd in Israel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Nie te midde die heftige oorlog, veral die laaste jaar waarin Israel hand en tand veg teen sy vyande om Volk en Vaderland te beskerm en te behou, en ook Vrede te bewerkstellig . Dit het my as n matrikulant so bemoedig om nie teen staande hewige storms en onbekendhede in my toekoms nes hul Hoopvol te bly op my knee voor ons Almagtige Vader wat ons nooit sal verlaat nie, inteendeel Hy floreer in ons krisustye. My rok is n ode aan die brawe inwoners van Israel wat nes ek sal bly fokus op Hoop, Regverdigheid, Restorasie en die wonderlike vooruitsig van n Ewige Lewe saam ons Verlosser. My mooiste Lenteliedrok vanuit Jerusalem.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die fyn en unieke afwerking van my skouerstrappies. Nie een is dieselfde nie.
Die sage kleur van my rok is die mooiste mooi, nes die eeue oue Olyfbome.
Dan die blommeprag van my matetiaal, so uniek. Die rooi poppies wat skittersoos Robyn, omring van die mooiste veldblommetjies, vlinders en olyfblare. Sagte sy materiaal met 2 lae sagte net afgerond met die blommepragkant. Wat n super mooi samevoeging wat my heelaand laat sprankel het. Ekis n geseënde van die Allerhoogste met my mooiste blomtuin rok uit Jersalem.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20