KARLI MARAIS
HOËRSKOOL NOORDHEUWEL



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My kleindogtertjiedroom vir n matriekafskeidrok moes deur 3 woorde beskryf kon word: Whimsical, Magical, Dreamy.
Ek wou iets vars, modern en tydloos gehad het en hierdie "mint-groen" kleur was beslis n groot inspirasie vir hierdie sagte "tulle" ontwerp.
Dankie aan Shene Vyver Couture wat hierdie kleindogtertjie droom van my waargemaak het