Karla Stemmet
Hoërskool frikkie meyer



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het gegaan met n unieke styl van n rok maar was glad nie in die eerste plek my idee van n rok wat ek graag wou he nie , ek het klomp rokke aangepas maar nie een het by my persoonlikheid gepas nie , toe ek hierdie rok aanpas het ek verlief geraak met sy unieke kleur en styl , die rok is half gryserig met n skynsel van pers , hy het n skyndeur materiaal aan die voorkant en is oop aan die agterkant , met sakke ook