Karla Roets

Die Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Daar is net een woord wat my rok kan beskryf en dié woord is PERFEK!
My matriekafskeidrok, wat ontwerk is deur Gerrit Pienaar, is klassiek, elegant en tydloos.
Die rok het slegs een skouer en ń oop rug. Die silwer-sjampanje skittersleep van die rok kan af gehaal word. Die rok is ń unieke ysblou kleur, wat my oë perfek komplimenteer!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media