Karla Jordaan
Hoerskool Overkruin



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou nog altyd n sprokiesverhaal-tipe rok gehad het , iets anders as die gewone, maar wat nog steeds my persoonlikheid uitbeeld. My tannie het die rok ontwerp en gemaak. Sy het werklik my droom om soos n prinses te voel waar gemaak .