Karla Esterhuyse

Hoërskool Tygerberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek kon van die begin af nie presies sê wat ek wou hê nie, maar dit moes beslis "iets anders" wees en tydloos. Die materiaal moes verkieslik teal satyn wees met 'n bietjie kant om die eentonigheid te breek. Ek het bietjie gewaag met bloedrooi lippe.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media