Karista Erasmus
Brandwag Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Plein, maar tog uniek, dis hoe ek myself beskryf en dis hoe ek vir my matriekafskeid wil lyk. Ek is nie een vir hakke en tierlantydjies nie, meer hokkie stokke en rondhardloop op ‘n veld. My ma het presies geweet wat ek soek en het seker gemaak dat wk steeds elegant lyk, al dra ek nie hakke nie.