Karissa Pretorius

Hoërskool Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is spesiaal deur Anmar Pretorius, eienaar van @anmar_roesch_couture , gemaak. Sy het elke kraletjie met die hand opgewerk. Ek het nie veel belang gestel in matriekafskeid nie, maar met die regte rok sal enige meisie haar mind change! Dit is iets uit ń strokiesprent... of soos ń vriend van ons gesê het.. "Lord of the rings kon nie beter nie!"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek en my ma het een middag ou reruns van Miss Universe gekyk en ń soortgelyke rok is deur Miss Universr van 2022 gedra!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die elegante lang moue!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media