Karabo Mogamme
Hoerskool Brits
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Iemand het die ek "geborg" vir my en toe ek hom aanpas en myself sien was ek soos WOW!!!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Brits
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het so WOW gevoel in die rok en soos 'n prinses gevoel alles was soos 'n sprokie gewees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor die hele rok!!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18