Kaitlyn Louw

Stellenberg Highschool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

dit is 'n rok gemaak uit 'n unieke goue-silwer kleurige satyn. Die boonste deel van die rok bestaan uit 'n goue opruig-korset met goue kant, met perels en blomme as addisionele detail, gestik op die korset om 'n patroon te vorm. die korset het 'n abstrakte bokant. die onderste kant van die rok is vloerlengte met unieke ruching aan die voorkant en 'n gleuf vanaf die middel van die bo-been. daar is 'n lang afneembare sleep wat deel van die rok vorm, met dieselfde satyn as die res van die rok, met dieselfde tipe kant en pratroon aan die onderkant van die sleep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Stellenberg Highschool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok se ontwerk is geinspereer deur 'n trourok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

die unieke korset

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media