Kaitlin Henery

Midstream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My asemrowende appel groen skepping het almal om my betower. My rok bestaan uit n helder groen satyn voering en sagte lae net wat die rok afrond. Die dansvloer het behoorlik geroep! My droom rok het my herinner aan my gunsteling klein dogtertjie animasie Peter Pan , die rok was dan natuurlik ook geïnspireerd deur die vrolike Tinker Bell. Hoe anders kan mens jou skoolloopbaan afsluit sonder n sprankie feetjie stof en n hart vol vreugde!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media