Kai van Wyk

Middelburg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Sherry Hill was en is vir my n reuse inspirasie. Dis uniek, jonk en vroulik. My rok is egter in Suid Afrika gekoop maar dis vir my n absolute weerkaatsing van die Amerikaanse styl. Groen is vir my n jong kleur vol groei en lewenslus…. dit was ek!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

4 Oktober 2024 Bygewoon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My uniekheid het iets unieks nodig gehad. Iets jonk vars en vol lewe. Hierdie groen noupassende rok wat my figuur kon komplimenteer met sy sagtheid wat na onder vloei was vir my so asof lewe uitvloei en ver en diep gaan anker. Ek moes dit net dra!!Die

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail wat op die boonste deel die gekompliseerdheid van uniekheid kon toon en dan sagte eenvoud wat na onder vloei wat wys ons is eintlik almal op n menslike vlak dieselfde wesens. Dit wil sê die deel wat en noem my rok!!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media