Juvanne Bezuidenhout
Hoërskool Pretoria-Noord



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n Mermaid ontwerp met wit lace vir die bo kant van die rok met n korset aan die agter kant met n wye tutu aan die onderkant
My rok se kleur is dusty pink met wit lace en die lae van die tutu bestaan uit verskilinde kleure om die dusty pink te maak
Die mermaid rok het n aanlas sleep om meer effek te gee
My rok was gemaak deur Carika Nel