Justene Henn

Bryanston High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok moes defnitief Blue gewees het aangesien dit my gunsteling kleur is. Ek is baie lank en skraal, en dra oor die algemeen nie rokke nie, dus moes dit mooi pas en gemaklik wees. die sleur van die rok kan ook knoop om dit korter te gemaak het om gemaklik rond te loop. Dit moes "sparkle" maar ook nie te veel nie, en die materiaal wat ons gekies het al die boksies gemerk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bryanston High

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is n baie sportiewe meisie en dra glad nie rokke nie. Dus was dit vir my n groot besluit om die rok te ontwerk. Ek het op Pinterest rond gekyk, en n mooi rok gesien wat ek vir iemand die idee gegee het en aan haar oorgelaat het om te maak. en dit was vir my net perfek. Ek is baie lank en skraal, en die rok keuse het baie goed by my gepas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Geen van my vriende het my al ooit in n rok gesien nie, en nie net het dit my soos n prinses laat voel op die aand, maar dit het n heeltemal ander kant van my uit gebring as ook my persoonlikheid.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media