Juno Loubser
Hoerskool Centurion



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het geen idee gehad vir 'n idee van 'n rok nie. Ek het by 'n paar boutiques rokke gaan aanpas om te kyk watse styl en kleur sal goed by my werk. Ek het toe my kleur en styl gevind maar was nie heeltemal oortuig oor een van die rokke wat ek aangepas het nie en dis waar my ma 'n ontwerper gekry het om my droomrok te maak.
Na ons 'n foto van 'n rok en kleur na die ontwerper gestuur het, het hy die perfekte materiaal gehad en daar kon my rok gemaak word. Ek is baie dankbaar vir Joseph Anker wat my rok 'n werklikheid kon gemaak het.