Juné Lombard
Hoërskool Witteberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rol is 'Ice-blue'- en het diamant detail oor die hele voor en agterkant van die rok. Die rok het ook moue wat losgemaak kan word en kan afhaal. Diselfde diamant-detail van die rok is ook op die moue.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Life is all about....leaving a little sparkle wherever you go! Dit was love at first sight, ek het net iets gesoek wat uniek en enig in sy soort is - nes ek!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Al die bling/ Diamante en verseker die moue....dit het soos vlerke gevoel. Ek het dit glad nie afgehaal nie.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20