Julia Freeman
Hoër Meisieskool La Rochelle



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die eerste keer wat ek die rok gesien en aangepas het, het ek dadelik geweet dit is die rok vir my! My gunsteling kleur is blou en die "sparkle" in die blou-groen rok het die meeste vir my uitgestaan omdat hy so 'n speelse goue en silwer glans toon wanneer die lug daarop val. Die prinses styl rok het ‘n sagte, ronde halter nek en ‘n soom lengte wat agter effe langer is om die effek van ‘n bal rok en sleep te skep. Die rug kant is oop met 'n elegante lae lyn wat my rug en skouers beklemtoon. Onder is ‘n diep spleet by die regter been en veroorsaak dat die materiaal makliker beweeg wanneer ek loop.
Die rok het defnitief my borrelende en sprankelende persoonlikheid uitgebeeld en het ek my aand ten volle geniet!