Juannika van Vuuren
Montana Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n meermin styl rok. Dit kleur is Rose Gold. Dit het valle aan die onderkant. My handsak plus my hakskoen was Rose Gold.
My rok sou nie klaar kom sonder die goeie hande van Altabita Human nie. Sy het tot op die laaste dag voor die metriekafskreid aan my rok gewerk. Ek sal verewig dankbaar wees.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Montana Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is geinspireer deur die fliek Marry Me van Jennifer Lopez. Sy het die rok in die fliek by 'n rooi tapyt aangeleentheid aan gehad en dit het my inspireer om vir my so rok te laat maak. Dit was iets baie uitsonderlik wat my aandag getrek het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alles.
Datum van matriekafskeid?
2024-07-13