Juanice Booyens
Hoër Volkskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok gemaak om my persoonlikheid uit te beeld,’n rok wat my soos n prinses laat voel het in gemak en in styl.
Dis n mermaid styl rok met n tipe oor kant wat lengte bied en wat kan af hak met gemak.
Ek het 2 rokke in een !Die rok verduidlik presies hoe ek is ek kan ingewikkeld raak,maar ek bly die mooi in almal sien !