Jordan Karsten
Hoërskool witteberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het nog altyd geweet my matriekafskeid rok gaan emerald green wees.
Ek waardeer estetiese skoonheid en n gevoel van elegansie.Die rok se diep emerald green kleur is nie net opvallend nie, maar ook gesofistikeerd, wat my liefde vir stylvolle en verfynde kledingskeuses weerspieël en Die silwer op my rok weerspieël my passie vir 'n bietjie sprankeling.
Hierdie rok laat my nie net selfversekerd voel nie maar dit is ook n uitdrukking van my unieke smaak.
Ek wou met trots oor die rooi tapyt stap en n blywende indruk maak, en hierdie rok help my om daardie visie te verwenslik.
Net soos elke meisie het ek ook as n klein dogtertjie gedroom oor my matriekafskied rok.
En toe ek vir die eerste keer my rok aantrek het al my drome waar geword.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
20 September 2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie van my matriekafskeidrok kom uit n kombinasie van persoonlike styl en die behoefte om iets unieks te dra.
Ek het ook gekyk na mode-ikone wat bygedra het tot inspirasie en die eindproduk van my rok.
My doel was om n rok te kies wat nie net mooi is nie, maar wat my unieke persoonlikheid uitstraal en my liggaamsvorm komplimenteer
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeid rok was die silwer sequins wat n sprankelende effek geskep het.
As ek beweeg het, het die lig op die silwer geskitter wat my werklik soos n prinses laat voel het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20