Jordan Everitt
Waterkloof Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok laat my baie dink aan Van Gog se Stary Stary Nights en ek kan myself inleef in die volgende "As jy n stem in jou hoor wat sê jy is nie
n skilder nie, verf in elk geval en die stem sal stil word". Ek glo sterk daaraan dat jy nooit in jouself moet twyfel nie.