Jontaye Jones

Hugenote Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is deur ontwerper Alyson Warbie van Warbie Couture ontwerp en gemaak. My rok is n vloer lengte, mou-loos rok in die skakering van aqua lace wat "hand beaded" is in 5 verskillende tipe krale. Snaaks genoeg het ek heel laaste op die kleur van die rok besluit. Dit het die corset effek agter met n gemaklike slit voor

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was eintlik, die idea van 'n moderne prinsesse , veral Prinsess Jasmine van Alladin. 2024 was n baie moeilike jaar vir my, en die matriek afskeid was regtig iets waarna ek ytgesien het. Dus het ek reeds dec 2023 verskillende inspirasies begin kry. Vir my was dit belangrik om n rok te kry wat my komplimenteer en my soos n prinsess laat voel het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is dat dit "custom made" vir my is. Dit is enig in sy soort en is spesiaal ontwerp vir my liggaam. Hierdie rok het n unieke corset met bypasende ombre onder skirt, wat deel van die unieke Warbie styl is. Behalwe die ontwerp van die rok ,is die idea agter die rok eintlik vir my, my gunsteling omdat dit n geskenk van my oupa aan my (sy eerste klein kind) is.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media