Jomarie du Toit
HS Nelspruit



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok het my asbsoluut gesofistikeerd en vroulik , en pragtig, laat voel. Dit was ook ‘n seën dat die rok oor my pad gekom het toe ek nie daarna gesoek het nie. Ek het dit al aan die begin van Jan 2022 gekoop.
Dan het my ouers ook nie ‘n fortuin daarvoor betaal nie. ‘n Goeie bewys dat skoonheid van binne kom en nie aangeplak hoef te word met baie geld nie.
Ek dink die rok het my persoonlikheid en postuur beklemtoon!