Jolene Burger
Hoerskool fochville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n sagte grys-blou chiffon materiaal, met valletjies en frilletjies en blink steentjies, die off the shoulder moutjies en lae rug, gee n Cinderella effek soos ek van kleins af gedroom het
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het vandat ek n klein dogtertjie was al gehou van baie valletjies en haksoene en blinkers. Dress up was nog altyd my gunsteling tyd verdryf. Ek het geen prentjie of plan gehad vir my rok nie, maar ons het begin soek en geweet dat ek sal weet wanneer ek hom sien, en dit het presies so gebeur!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alles!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19