JOLANE ERASMUS

Oranje Meisiesskool bloemfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok was n Andre Belligham rok van 25 jaar terug. My ma het hierdie rok destyds een keer gedra. My ma het hierdie rok al die jare gebere. Ek het my hart op die rok verloor. Met die hulp van Anneke en haar vriendin Annetjie in Bloemfontein het hulle n kuier daarvan gemaak om hierdie rok te transformeer in my droom matriekafskeid

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media