Johanné Delport

Hoërskool Hoogenhout

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is 'n uit die boks keuse gewees om weg te trek van die tradisionele rok keuses. Iets bietjie modern.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was opsoek na iets wat 'n wow oomblik sou wees en uitstaan. Ek wou buite my gemak zone kom en iets doen wat nie sommer gesien word nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die dramatiese moue. Dit het net daai ekstra wow gebring

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media