Johani van Tonder

C & N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vanaf ongeveer Gr 8 weet Johani dat sy 'n helder pienk rok vir haar matriekafskeid wil dra, want : "Ek wil raakgesien en onthou word". Johani het self haar rok ontwerp en met die hulp van haar tannie Celeste, het sy die 3D-fucia blommemateriaal vanaf Durban en die helder pienk skoene vanaf die Kaap gekry. Die vars, helder fucia-blomme weerspieël Johani se vrolike, vriendelike en borrelende geaardheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media