Johanè Swanepoel
Hoërskool Brackenfell
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het 'n veelkleurige rok gedra met rooi rose. Die rose wat liefde en skoonheid simboliseer, het my soos 'n ware prinses laat voel. Ek het 'n rok styl gekies sodat ek gemaklik kan voel in die styl. Ek was getransformeer soos koninglikes wat gereed was om die wêreld aan te vat.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Brackenfell
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die simboliek van rose wat passie-elegansie en die skoonheid van die lewensreis verteenwoordig. Dit het my persoonlikheid van groei en selfvertroue uitgestraal. Elke meisie droom van haar eie sprokiesverhaal en om te voel soos 'n prinses en ek was vasgevang in die sprokies verhaal van Doringrosie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die gunsteling deel van my rok was die kleurkombinasie van wit, rooi en groen en wou anders wees as 'n eenkleur rok.
Die styl van die rok was gemaklik en vloeiend en ek was selfversekerd wie ek is en hoe ek dit wou he. Die rok was nie net 'n drag nie, dit was 'n weerspieëling van my innerlike krag en blydskap.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19