Johané Fritz
Helpmekaar Kollege



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Oranje is my gunsteling kleur. Dit is 'n warm kleur en 'n perfekte uitdrukking van my persoonlikheid – "vibrant, joyful & passionate" (die Engelse woorde beskryf dit die beste).
Die ontwerpkeuse moes die kleur gestand doen en die romp was beslis 'n verlenging hiervan. Die lae van die romp het verskillende skakerings "burnt orange" gehad om diepte en beweging te skep. Die ontwerpkeuse van die bostuk was eenvoudig. Dit was om balans te skep tussen die besige romp en die helder kleur. Die pêreltjies om die middel het die rok stylvol afgerond.