Joela du Toit
Hoërskool Montana
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou baie graag ‘n eenvoudige rok hê, maar een wat natuurlik nog ‘n indruk los. Rooi is wel ook my gunsteling kleur en ek wou dit implementeer in ‘n rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was nog altyd mal oor die Italiaanse rokontwerpe. My inspirasie vir hierdie rok was beslis een van "Lake Como-vibes". Sedert ek in graad agt was, droom ek van 'n lang, rooi en vloeiende rok wat my laat voel asof ek by 'n hotel in Italië is!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Alhoewel ek mal is oor elke aspek van my rok, my heel gunsteling ding bly die neklyn van die rok. Nie net was dit gemaklik nie, maar ook só pragtig.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05