Jodine du Toit

DF Malan Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou baie graag ‘n elegante, tydlose en stylvolle rok gehad het en het met verskeie elemente na Ilse Roux gegaan. Ek het baie gehou van wit op blou, asimmetries in terme van moue, veral met ‘n langmou. Om iets anders te doen wat niemand al ooit van te vore gedoen het nie, het ook ‘n groot faktor gespeel in die ontwerp van my rok. Die eindproduk weerspieël uit en uit my geaardheid en persoonlikheid en ek is droomverlore!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media