Jodie Cronjé
Hoërskool Pietersburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeid rok is uit-en-uit my persoonlikheid vasgevang deur ‘n stuk lap en ‘n pragtige gedetailleerde bo-kant.
Die tydlose kleur en elegante styl van my rok het al my wildste drome oortref waarvan ek al jare lank droom te danke aan Natalia Jefferys wat my rok ontwerp het !