Joanica Kriegler

Curro Durbanville Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Een ding van my is ek is mal oor die kleur pink (‘n tipiese meisie antwoord). Ek wou uniek lyk, en met sekerheid weet daar gaan niemand met dieselfde ontwerp wees nie. Ek het die idee ‘n jaar terug op Pinterest gesien en onmiddellik verlief geraak op die rok. Met die hulp van my ontwerper, Anje kon ek die Pinterest foto ‘n realiteit maak. Die rok maak my voel soos ‘n prinses. Die rok is gemaak van drie verskillende lae materiaal met die boonste helfte wat gevul is met blomme en die onderste helfte met silver studs om dit “‘n ekstra sparkle te gee.” Die droom prentjie was volmaak met die maceup en hare en selfs die reën kon nie my dag vir my bederf het nie 🙂

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media