Joalize van der Westhuizen

Hoërskool Marais Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok en styl het koppe laat draai en het n indruk gemaak wat nooit vergeet sal word nie.

Ek het my rok self ontwerp deur 4 verskillende ontwerpe in 1 te kombineer. Ek het my ontwerp na n fantastiese rokmaakster toe gevat en sy het my droomrok ontskep in n realityd.

My rok het my eligant en vreesloos laat voel. Dit was n sprokiesverhaal oomblik wat ek nooit sal vergeet nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media