Jhontae de kock
Hoërskool Rustenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is n lekker lang meisie , en ek is mal oor broekpakke , daarom het ek goed gedink om bietjie anders te wees en nie n rok te kies nie maar wel n broekpak.
N aquamarine blou satyn broepak met gemaklike sakke. Rugkant is deurskyndende mesh met silwer detail agterop . Gemaak presies vir my lengte en volgens my figuur.