Jessika Basson
HMS Bloemhof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het die ontwerp vir my rok gekies deur verskeie elemente van verskillende rokke wat vir my mooi was saam te voeg om my droomrok te vorm. Die ontwerp het ek toe met my mode-ontwerper bespreek wat n uitstekende werk gedoen het om hierdie droomrok n realiteit te maak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HMS Bloemhof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vir my inspirasie van my matriekafkeidrok het ek tyd spandeer op sosiale media, waarby ek verskillende aspekte van verskye rokke gekombineer het. My doel vir my rok was dat dit nie net my liggaamsfigguur komplementeer nie maar my laat voel soos n prinses. Die kleur wat ek vir my rok gekies het was heel onverwags gewees maar dit het die finale ontwerp in my oe soveel beter laat lyk.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my matriekafskeidrok was beslis 'corset boning'
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18