Jessica Viljoen
Hoërskool Eldoraigne
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het besluit om my eie rok te maak omdat ons al by drie plekke was en ek het nie regtig iets gekry wat ek van hou nie. So toe het my ma se vriendin Tannie Alta Nortier aangebied om my te help. Saam het ons aan die design van die rok gewerk en Tannie Alta het hom toe aan mekaar gesit en gemaak.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Eldoraigne
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is iemand wat regtig hou van n beweeg bare rok en n slit in die rok het dit moontlik gemaak en dit het ook n mooi effek tot die rok gebring. Die bo deel van my rok was geinspireer deur n foto wat ek op Pinterest gesien het. Dit was n korset wat se materiaal deur sigtig was en dan was die cups met mooi blomme versier. En n korset is functional en baie mooi. Ek het ook die kleur rooi gekies omdat ek die movie Cars love en ek het vir n Lightning McQueen rooi probeer gaan.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was die slit nie net om dat dit maklik was vir my om te beweeg nie maar ook die feit dat ek my skoene kon af wys wat my ma se ander vriendin vir my geverf het. Die skoene is deur Cara – Jo Rix geverf.
Datum van matriekafskeid?
20/09/2024