Jessica Pretorius
Hoërskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeidrok is n idiliese akwa blou prinses styl rok
Die materiaal gebruik is satyn met n fyn glitter net bo-oor
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n prinses tipe rok gehad het en akwa blou het die beste by my velpigment gepas
Met elke passing het ek met verskeie idees vorendag gekom en so het ons die rok aanmekaar geslaan
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is verseker die bokant waar die fyn detail op die rok geplaas is
Die blinker straps rond die rok mooi af en maak my rok uniek
Datum van matriekafskeid?
2024-09-28