Jessica Pitout

Kuswag Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is deur Icon Square in Durban gemaak. Dit is 'n dusty pink rok met verskillende tipes sequence op. Die rok het n een en n half meter lang sleep en n stywe bo deel wat met linte aan die agterkant vas maak. My droomrok was nie pink nie, maar die dag toe ek die rok aanpas het ek soos n prinses gevoel! Dit was presies wat ek wou gehad het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media