Jessica Miller

Woodlands International College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Anel Botha Couture was die argitek van my droomrok. Anel het in n oogwink my 2 jaar lank beplande idees omskep in n bekoorlike , vloeiende meesterstuk. My sjampanje kleur rok was ontwerp met n kombinasie van elegante gekraalde kant, vleuskleurige materiaal en baie Swarovski steentjies. Baie dankie Anel dat jy my persoonlikheid en voorkoms voorwaarlik uitgebeeld het, ek het soos n ware prinses gevoel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media