Jessica Little

Hoërskool Bellville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok van Bride and Co is 'n Patterned Sequin Sheath Dress with a slit. Toe ek die rok sien, het ek geweet dis "Die Een"! Dit was presies wat ek in gedagte gehad het, en meer. Die patroon en sequin het die rok van kleur laat verander na gelang van die beligting.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bellville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Oranje is my kleur! So daar was geen twyfel by my oor die kleur van die rok nie. Wat die ontwerp betref, ek wou 'n figuur-omhelsende rok dra wat my figuur komplimenteer, met 'n elegante spleet. Dit was vir my belangrik dat ek gemaklik voel in my rok en vry en maklik kan rondbeweeg.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok het my gelaatstrekke versterk, en ek het gevoel ek straal van geluk!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media