Jesmodine Esau
Hoërskool Kenhardt
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die booste gedeelte van my rok is bon bon stretch materiaal,waar die blomme uit borduur was.Die blomme is vas gewerk aan die bon bon materiaal.Die onderste gedeelte is stywe bruin net
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Kenhardt Skoolsaal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Bruin is my gunsteling kleur,en die kleur komplimenteer my vel kleur.Bruin is n kleur wat geassosioeer word met die eienskap resilient(veerkragtig).Dit is die tipe mens wat ek is,maak nie saak wat die lewe na my kant toe gooi nie ek het altyd n manier om dit te hanteer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dus moeilik om n spesifieke deel te kies waarvan ek hou,want ek hou van die hele rok(lag).Maar as ek moet kies,n gunsteling deel van my rok dan sal dit my boonste gedeelte wees waar die blomme is,blomme simboliseer ook vroulikheid.Dit beeld my liggamsvorm baie mooi uit.
Datum van matriekafskeid?
2024-04-05