JENNIFFER PRETORIUS
Paarl Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
In my kop het ek nog altyd geweet hoe my metriek afskeid rok gaan lyk, Ek het nog nooit n foto gesien wat nasten by soos my rok gelyk het nie en dit was die doel. My ontwerper speel n persoonlike rol in my lewe en het die rok op my verduideliking gemaak, my inspirasie was my persoonlikheid in rok
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Paarl Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou totally uitstaan, nie net iets pleins nie. Iets besonders!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Net die manier hoe my rok my persoonlikheid reflekteer het en hoe dit blink as die son hom net reg vang
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20