Jenine van der Walt

Klerksdorp hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gegaan vir iets wat elegant voorkom, maar nogsteeds lig op die voete is. Die materiaal se kleur simboliseer wysheid, geluk, beskerming en sekuriteit wat vir my baie gepas was vir die geleentheid. Vir my fotos het die rok my persoonlikheid gekomplimenteer asook my grimering en hare. Ek het die lig uitgestraal van my geloof, liefde, vriendelikheid en omgewendheid. Die rok het vir my soos 'n prinses wat sweef op die aarde laat voel en my kinderlike drome waar laat word. My doel met my rok keuse was om meisies te inspireer en hulle opgewonde te maak oor hul eie sprokie matriekafskeid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Klerksdorp hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om 'n rok te dra wat eenvoudig maar nogsteeds elegant was en my soos 'n prinses uit feëverhale en fabels laat lyk en voel het

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was die diamante wat geglinster het soos die maan en sterre

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media